Belê in jou Besigheid saam met Trou Idees,
Suid-Afrika se Premier Lewensfase-vennoot.
Bereik 'n nismark van meer as 100 000 aktiewe volgelinge binne die Trou Idees Ekosisteem.
Sien AdvertensiepakketteOns Getalle praat saam
Ons gemeenskap aanlyn

Trou Idees: Troues & Funksies
'n Ondersteunende blad vir bruide, nie net met praktiese beplanning nie, maar ook emosionele ondersteuning van jou verlowing tot by jou groot dag.
+63k 'followers'
Verhouding & Leefstyl
Waar jy jou vrae anoniem kan vra en eerlike advies kan kry oor alles van verhoudings tot alledaagse leefstylkwessies.
+34k 'followers'
Verhouding & Leefstyl: Groep
'n Privaat groep waar jy veilig raad, ondersteuning en perspektief kan kry.
+4,2k lede
Venue Ideas
Your go-to platform for finding the perfect venue and vendors for weddings and functions. Discover & book stunning venues and vendors across South Africa.
+500 'followers'Hoe lyk die spasies
Kry 'n voorskou van waar jou advertensie op die webwerf sal verskyn. Klik deur na elke bladsy om die plasing in konteks te sien.
Tuisblad — Ons Gemeenskap deel graag

Eerste plasing in die "Ons Gemeenskap deel graag" (carousel) op die tuisblad, waar elke besoeker begin.
Loer hier na die spasieAdvertensie Pakkette
Kies die pakket wat by jou besigheid pas.
Wat ons vennote sê
"Trou Idees het vir ons die regte bruide gebring. Die sigbaarheid het ons besprekings verdriedubbel."
Marié van der Merwe, Moi Moi Venue
Sluit aan by ons Gemeenskap
Kry die nuutste trou-inspirasie, wenke en eksklusiewe aanbiedinge direk op E-pos.
