
Adverteer op Trou Idees
Vra Jou Vraag – Troues Advertensiebanier
R300.00 – R500.00
Die enigste horisontale banier-spasie beskikbaar op die "Vra Jou Vraag"-bladsy. Bereik aktiewe bruide en beplanners op die kritieke oomblik wanneer hulle raad soek.
Hoofvoordele:
• Eksklusiewe posisie sonder rotasie of kompetisie
• Bespreek vir 1 tot 3 maande vir konstante sigbaarheid onder nuwe besoekers
• Direkte blootstelling aan die aktiewe gebruikers wat bydra tot ons gemeenskap van 63,000+ volgelinge
• Die "Vra jou Vraag"-afdeling ontvang meer as 1.9 miljoen views en duisende interaksies maandeliks op ons Facebook-blad
1
TotaalR300.00
Kategorie:Adverteer op Trou Idees
Resensies (0)
Daar is nog geen resensies nie. Wees die eerste een.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te los.
