
Adverteer op Trou Idees
The Expert Takeover
R2,500.00
Gereed om jouself as die absolute kenner in jou bedryf te vestig? Met 'n ongelooflike gemiddeld van 16.48% betrokkenheidskoers (engagement rate) in ons ekosisteem, is ons gemeenskap hoogs aktief en honger vir kundige advies! "The Expert Takeover" gee jou die platform vir 24 uur om 5 anonieme vrae direk via ons Stories te beantwoord, plus jy kry 'n permanente plasing (Feed Post) op ons blad. Dit is die perfekte manier om vertroue te bou, jou kennis te wys en intiem te skakel met 'n nismark wat baie betrokke is.
Wat is ingesluit:
24-uur Stories "takeover" waar jy 5 anonieme vrae beantwoord
1x Permanente Feedpost in Video/Reel of Carousel
Gratis Advertensiekonsultasie met Trou Idees Bemarkingspesialis
Kliek hier onder om te sien waar jy in die kollig gaan wees:
FB Verhoudings & Leefstyl blad: https://www.facebook.com/verhoudingsleefstyl
EN
Verhouding & Leefstyl: Groep: https://www.facebook.com/groups/1962696474296491
1
TotaalR2500.00
Kategorie:Adverteer op Trou Idees
Resensies (0)
Daar is nog geen resensies nie. Wees die eerste een.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te los.
