
Kersfees
Kersfees Crackers
5.00 out of 5(2 customer reviews)
R0.00
Maak jou kerstafel mooi met hierdie unieke 'crackers'!
Dis maklik en eenvoudig om self hierdie projek aan te pak.
Jy kan elke gas se naam insit, en daar is ook 'n mooi teksvers en aanhaling op.
Daar is 5 verskillende ontwerpe om van te kies!
Jy kan dit op A4 of A3 print, afhangende van die grootte wat jy wil hê.
1
Kategorie:Kersfees
Reviews (2)
Esbe PelserDecember 1, 2023
Wonderful. Gift
Cornel FerreiraNovember 12, 2024
Pragtig!
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te los.


