Terug na Trou-wysheidDie rolle van die gevolg

Die rolle van die gevolg

Die Hoof Bruidsmeisie:

  • Hou die bruidegom se ring
  • Maak seker die bruid se rok en sluier is reg
  • Hou die bruid se ruiker tydens seremonie
  • Help met uitsoek van rok
  • Help met kombuistee en henne partytjie
  • Help bruid om reg te maak
  • Betaal vir haar rok/skoene/bybehore
  • Voorsien eie vervoer en akkommodasie

Die Bruidsmeisies:

Die Blommemeisie:

  • Strooi roosblare voor die bruid instap
  • Neem fotos saam met bruidspaar
  • Ouers betaal vir haar rokkie/skoene/bybehore en voorsien vervoer

Die Ringdraer:

  • Dra ringkussingtjie na bruidspaar tydens uitruiling van ringe
  • Neem fotos saam met bruidspaar
  • Ouers betaal vir sy uitrusting en voorsien vervoer

Die Hoof Strooijonker:

  • Betaal vir pak/skoene/bybehore
  • Maak seker diensverskaffers ontvang uitstaande geld
  • Maak seker bruidegom is op tyd
  • Verwelkom gaste
  • Stel eerste heildronk op
  • Reël ram partytjie

Die Strooijonkers:

  • Betaal vir pakke/skoene/bybehore
  • Vergesel gaste na sitplekke (bruid se gaste links, bruidegom regs)
  • Help met programme
  • Wys gaste na onthaal lokaal

Kommentaar

0 kommentare

Meld aan of registreer om kommentaar te lewer.

Laai kommentaar...

← Terug