Goeie seks is 'n goeie idee, en 'n goeie idee vir jou huwelik. Intimiteit in jou huwelik is so belangrik. Dis iets spesiaal wat julle deel, en dit kom van die Here af. Kyk na die kort video hier onder waarin Liezel (van Intiem) meer uitbrei hieroor.