Goeie nuus, daar is regtig formules vir 'n suksesvolle huwelik! Liefde is 'n werkwoord! Kyk na die kort video hier onder waarin Liezel (van Intiem) meer uitbrei hieroor.